X-kit Presteer! Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Eksamenhersieningsboek
Die X-kit Presteer! Afrikaans Eerste Addisionele Taal Eksamenhersieningsboeke vir Graad 12 sluit vraestelle en antwoorde in wat deur ervare onderwysers en eksamineerders geskryf is om leerders goed voor te berei vir die eksamen.